Deuteronomium Bybelstudies – ‘n 8 Weke Reis saam met Moses na die Beloofde Land

R32.00

Laai die Gratis Deuteronomium INLEIDING hier af.

BOEKVOORSKOU

SKU: COLPROK117 Categories: , Tags: ,

Description

Deuteronomium is ‘n vergete boek van die Bybel, tog is dit Geees-geinspireerd en neem dit die lesers op reis saam met Moses na die Beloofde Land. Jy sal vrstom wees om te besef hoe dikwels die Nuwe Testament die beginsels en waardes van Deuteronomium gebruik en vernuwe.

Die tema’s van die bybelstudie behels:
Week Een -Beloftes van God wat nie geglo word nie
Week Twee -Onverdeelde Getrouheid
Week Drie -Moenie die Here vergeet nie!
Week Vier -Die afskryf van skuld
Week Vyf -Dit wat vir die Here afskuwelik is
Week Ses -Toegewy aan God as Koning
Week Sewe -Eer die Here vir dit wat jy ontvang
Week Agt -Kies die lewe!!

Additional information

Weight 0.012 kg
Dimensions 21 × 14.8 × 0.08 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Deuteronomium Bybelstudies – ‘n 8 Weke Reis saam met Moses na die Beloofde Land”

Your email address will not be published. Required fields are marked *