EB-1 & 2 Samuel eBoek

R34.45

BOEKVOORSKOU

Quick Checkout

Description

In 1 en 2 Samuel ons sien hoe die Here in en deur die sonde van mense nog steeds die drade van die geskiedenis bymekaar hou en uiteindelik sy wil laat seëvier. die tema’s is:

1 Samuel
Week 1 – Stort jou hart in gebed uit… 1 Samuel 1
Week 2 – Geroep tot Diens … 1 Samuel 10
Week 3 – Eiesinnigheid is… 1 Samuel 15
Week 4 – Wees daar vir Mekaar… 1 Samuel 19
Week 5 – Fokus op God in Krisistye… 1 Samuel 21
Week 6 – ‘’n Onvervulde Lewe 1 Samuel 26

2 Samuel
Week 7 – Respek vir ‘n Gesalfde 2 Samuel 1
Week 8 – Dawid se Dans 2 Samuel 6
Week 9 – Sondige Gedagtes en die Gevolge 2 Samuel 11
Week 10 Skynheiligheid se Gevolge 2 Samuel 13
Week 11 Absalom se dood 2 Samuel 18
Week 12 – Sondebesef en Restitusie 2 Samuel 24

Die Boeke 1 en 2 SAMUEL

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “EB-1 & 2 Samuel eBoek”

Your email address will not be published. Required fields are marked *