Description
Bybelstudie vir Pinkster
Die Identiteit en Werk van die Heilige Gees
R42.10
Is jy opsoek na ’n verantwoordelike begrip oor die Persoon en werk van die Heilige Gees? Dan is hierdie reeks vir jou. In hierdie reeks kyk ons saam na wat gebeur het met die hemelvaart van Jesus, op Pinksterdag met die uitstorting en vervulling met die Heilige Gees. Hoe kan ’n mens sin maak van die gawes van die Gees? Waarom skryf Paulus oor die vrug van die Gees? Wat beteken herlewing deur die Heilige Gees, en hoe kan ek en jy met hoop leef deur die Heilige Gees?
Bybelstudie vir Pinkster
Die Identiteit en Werk van die Heilige Gees
| Weight | 0.020 kg |
|---|---|
| Dimensions | 29.7 × 21 × 0.05 cm |
Reviews
There are no reviews yet.