God se Familie – Saam is ons beter

R102.23

BOEKVOORSKOU

Description

In hierdie 40 dae Handleiding is:
– Dagstukkies wat jy persoonlik kan lees en oor kan nadink.
– Besprekingsvrae vir gesinne.
– Besprekingsvrae egpare.
– Besprekingsvrae vir Omgeegroepe

Geniet die familie en gebruik hierdie 40 dae om sommer baie naby aan jou eie familie en jou geestelike familie in hierdie gemeente te kom.

Die 40 DAE PROGRAM behels
Week 1: God het geen weeskinders nie.
Week 2: Ek groei as jy groei.
Week 3: Liefde begin by die huis.
Week 4: God werk deur sy Familie
Week 5: God praat met sy Familie.
Week 6: ‘n Lewe van vrygewigheid

Additional information

Weight 0.216 kg
Dimensions 29.7 × 21 × 0.26 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “God se Familie – Saam is ons beter”

Your email address will not be published. Required fields are marked *