Description
In hierdie 40 dae Handleiding is:
– Dagstukkies wat jy persoonlik kan lees en oor kan nadink.
– Besprekingsvrae vir gesinne.
– Besprekingsvrae egpare.
– Besprekingsvrae vir Omgeegroepe
Geniet die familie en gebruik hierdie 40 dae om sommer baie naby aan jou eie familie en jou geestelike familie in hierdie gemeente te kom.
Die 40 DAE PROGRAM behels
Week 1: God het geen weeskinders nie.
Week 2: Ek groei as jy groei.
Week 3: Liefde begin by die huis.
Week 4: God werk deur sy Familie
Week 5: God praat met sy Familie.
Week 6: ‘n Lewe van vrygewigheid



Reviews
There are no reviews yet.