7 Weke, 7 Vrae

R71.82

BOEKVOORSKOU

Quick Checkout

Description

Die antieke gebruik van Lectio Divina is ’n manier waarop ‘n mens die Bybel lees en omgaan met die Heilige Skrif. Dit stel ons in staat om God in die Skrif te ontmoet, of nog beter, om onsself al lesende
oop te stel vir Hom en sy werk in ons lewe. Lectio Divina is Latynse woorde wat divine reading of holy reading beteken. In Afrikaans sou dit vertaal kon word as die “goddelike lees” of die “geestelike lees”
van die Bybel.

Additional information

Weight 0.129 kg
Dimensions 21 × 14.8 × 0.55 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “7 Weke, 7 Vrae”

Your email address will not be published. Required fields are marked *