Die Evangelie op ‘n A4-vel

R63.69

BOEKVOORSKOU

Description

Die evangelie kan op ‘n A4-vel papier verduidelik word. Dit is in hierdie boekie gedoen. Maar dit het ‘n bietjie handuit geruk. Sodra die A4-blad geskryf was, is meer en meer inligting bygevoeg om dit te verduidelik. Die hele saak kan egter bondig gehou word.
Die resultaat is ‘n duidelike verduideliking van die evangelie in gewone taal. Die algemene draad is Johannes se stelling: God is liefde. Dit verklaar alles:
waarom God hemel en aarde saam met die engele en mense geskep het en paradoksaal genoeg, ook hoekom daar soveel lyding in die wêreld is.
En ook hoekom Hy so ‘n hoopvolle toekoms vir ons voorlê.

Leer ken hierdie oorspronklike, kort en bondige siening van die evangelie.

As ‘n bonus word die teks van hierdie boekie ook gratis verskaf vir gebruik in die Online Bybel-app. In hierdie boek sal jy ‘n QR-kode vind om die toepassing te installeer.

Jenö Sebök is ‘n lidmaat van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Nederland (PKN) en het vir meer as 25 jaar as kommunikasiebeampte vir Open Doors gewerk.

Additional information

Weight 0.047 kg
Dimensions 19 × 12 × 0.25 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Evangelie op ‘n A4-vel”

Your email address will not be published. Required fields are marked *