Description
Die antieke gebruik van Lectio Divina is ’n manier waarop ‘n mens die Bybel lees en omgaan met die Heilige Skrif. Dit stel ons in staat om God in die Skrif te ontmoet, of nog beter, om onsself al lesende oop te stel vir Hom en sy werk in ons lewe. Lectio Divina is Latynse woorde wat divine reading of holy reading beteken. In Afrikaans sou dit vertaal kon word as die “goddelike lees” of die “geestelike lees” van die Bybel.
Reviews
There are no reviews yet.