Description
Jy vind in hierdie Dagstukkie-werkboek die eerste van ‘n drie-reeks wat ek uitgee oor die geloof wat Christusgelowiges bely, daarom noem ek die reeks, Op reis met my geloof. Hierdie spesifieke uitgawe dek hoofsaaklik die inhoud van ons Christelike geloof soos in die Nederlandse Geloofsbelydenis verduidelik word. Jy vind egter ook heel aan die begin die stories van die drie martelare van die gereformeerde geloof en dagstukkies wat spesifiek oor die belydenisse van die kerk handel.
Reviews
There are no reviews yet.