Description
’n Ou kerkvader het honderde jare gelede gesê dat die Johannes Evangelie soos ’n poeletjie water is waarin die baba kan sit en water spat, maar waarin die olifant kan verdrink. Dit is seker die lekkerste boek in die Bybel om te lees want dit lyk so eenvoudig; God het ons so lief dat Hy Sy Seun gestuur het om vir ons die ewige lewe te bring; of, elkeen wat in Jesus glo is gered; of, niemand sal die gelowige uit die hand van Jesus of Sy Vader kan ruk nie.






Reviews
There are no reviews yet.