God is lief vir my

R187.00

Laai die Kinderboodskappe hier af.

BOEKVOORSKOU

Description

Is jy gereed vir ʼn groot avontuur? Een propvol aksie, opwinding, pret en selfs ʼn bietjie geheimsinnigheid! God is lief vir my is ʼn Bybelse dagboek met ʼn verskil. Saam met jou nuwe vriende, Henry en Michelle, gaan jy deur die Bybel stap. Dit is ʼn dagboek wat jou verbeelding gaan aangryp en terselfdertyd gaan jy die wonderwêreld van Bybel beter leer ken asook ontdek hoe lief God jou het.

Additional information

Weight 0.435 kg
Dimensions 21 × 14.8 × 2.03 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “God is lief vir my”

Your email address will not be published. Required fields are marked *