Description
Nadat die Here Jesus die dissipels se voete gewas het daar in die bokamer, voor Hy gevang en gekruisig is, het Hy 6 beloftes aan hulle gemaak.
Hierdie Bybelstudie oor Johannes 14 is ‘n wonderlike troos, hoop en versekering vir elke gelowige.
Reviews
There are no reviews yet.