Description
Dit sal nou reeds die vierde keer wees wat ons gemeente die jaar begin met “Sewe Weke”. Sewe Weke met Jesus in 2010 is gevolg deur Sewe Weke met die Heilige Gees in 2011 en Sewe Weke met God wat Roep in 2012. Oor die afgelope drie jaar het al hoe meer gelowiges wat hulleself in ‘n “Sewe Weke-proses” begewe het, begin vertel dat dit vir hulle ‘n onmisbare geleentheid aan die begin van die jaar geword het.
Reviews
There are no reviews yet.