EB-7 Weke saam met God wat is eBoek

R64.64

Laai die 7 Weke saam met God wat is preekbladjies hier af.

BOEKVOORSKOU

Quick Checkout

Description

Ons nooi jou saam op ‘n reis van Sewe Weke. Ons leef in ‘n wêreld wat skynbaar koersloos en sonder uitsig voortsnel deur die tweede millennium ná Christus. Ons leef in tye waarin mense moeg geword het vir goedkoop oplossings vir komplekse lewensprobleme. Tog lyk dit of die mensdom sukkel om bevredigende antwoorde te kry of weë te vind om met diep lewensvrae om te gaan.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “EB-7 Weke saam met God wat is eBoek”

Your email address will not be published. Required fields are marked *