Description
In hierdie dae waarin die gesin onder groot druk is, glo ek dat julle nie ’n beter belegging van julle tyd kan maak nie. Dit is my gebed dat hierdie een van die mees uitstaande geleenthede in julle lewe sal wees. Verder vertrou ek dat God baie van julle vrae sal antwoord en julle huwelik sal versterk. |
Reviews
There are no reviews yet.