7 Weke as Entrepreneurs van Hoop

R70.00

 
Laai die 7 Weke as Entrepreneurs van Hoop preekbladjies hier af.

BOEKVOORSKOU

Description

Wat beteken dit om ’n Entrepreneur van Hoop te wees?

’n Entrepreneur is iemand wat ’n geleentheid raaksien waar ander mense net moeilikheid sien (of glad niks sien nie). ’n Entrepreneur verstaan behoeftes en kan sien watter oplossing die regte verskil kan maak. ’n Entrepreneur het ’n plan hoe om die oplossing en die behoefte bymekaar uit te kry. ’n Entrepreneur weet nie van ophou en opgee nie – as ’n idee faal, faal dit vorentoe en vind ’n leerproses plaas. ’n Entrepreneur word gekenmerk

Additional information

Weight 0.124 kg
Dimensions 21 × 14.8 × 0.53 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “7 Weke as Entrepreneurs van Hoop”

Your email address will not be published. Required fields are marked *