7 Weke saam met God wat is

R71.82

Laai die 7 Weke saam met God wat is preekbladjies hier af.

BOEKVOORSKOU

Description

Ons nooi jou saam op ‘n reis van Sewe Weke. Ons leef in ‘n wêreld wat skynbaar koersloos en sonder uitsig voortsnel deur die tweede millennium ná Christus. Ons leef in tye waarin mense moeg geword het vir goedkoop oplossings vir komplekse lewensprobleme. Tog lyk dit of die mensdom sukkel om bevredigende antwoorde te kry of weë te vind om met diep lewensvrae om te gaan.

 

Additional information

Weight 0.129 kg
Dimensions 21 × 14.8 × 0.55 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “7 Weke saam met God wat is”

Your email address will not be published. Required fields are marked *