Na waters waar rus is

R89.62

BOEKVOORSKOU

SKU: COLPROK092 Category: Tags: , ,

Description

Net eers iets oor die woord: “retraite”. Sommige mense vra waar kom die woord “retraite” vandaan en hoekom praat ons nie van “retreat” nie. Dit is eenvoudig omdat die Franse woord “retraite” as leenwoord in Afrikaans gebruik word, aldus die Afrikaanse vorm van die Engelse woord “retreat”.

Die bedoeling van hierdie handleiding is om vir mense wat die behoefte het om in afsondering stil te word in God se teenwoordigheid, enkele riglyne te gee vir die proses.

 

Additional information

Weight 0.176 kg
Dimensions 21 × 14.8 × 0.78 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Na waters waar rus is”

Your email address will not be published. Required fields are marked *